Gee jou kind die voordeel van aandag en kundigheid


Jou kind as die hoof fokus

Pêrels vir Sy kroon, is 'n ekslusiewe speelskool gebasseer teen die voet van Paarlberg. Onder leiding van Elle Pretorius, 'n nie-praktiserende Arbeidsterapeut, sal jou kind in kundige, oplettende en liefdevolle hande die begeleiding kry wat elke ontwikkelende kleuter benodig. Die speelskool se grootte word met oorleg streng beperk tot 6 kleuters, wat verserker dat jou kind die hooffokus is. Die speel-leer-ontwikkel omgewing word verder geskep met Afrikaans as medium en Jesus Christus as ons middelpunt.

  • Eksklusiwiteit
  • Groep grootte maks. 6
  • Onder leiding van Arbeidsterapeut
  • Christelike Grondslag
  • Afrikaans

Gee jou kind die voordeel van kundige, liefdevolle, en intesiewe aandag tydens die kardinale kleuter ontwikkelings jare.

Enige vrae? Kontak ons gerus.